Gansbaai Courant

Blog: Drenkeling gevind

Published: 19 November 2015
By:Francois de Jongh

Die liggaam van Xolile Nongawuza (24), wat twee weke gelede in Pearly Beach verdrink het, het verlede Donderdag sowat 300m vanwaar hy verdwyn het, uitgespoel.

Hy het dieselfde dag wat hy vanuit die Oos-Kaap in Eluxolweni by sy broer aangekom het verdrink.

Hulle het gaan swem en 'n sterk stroom het hom meegesleur.

Sy broer het alarm gemaak en die NSRI van Hermanus het hul na die toneel gehaas. Daar kon egter gaan teken van hom gevind word nie. Nongawuza is positief deur sy familie geïdentifiseer.

Francois de Jongh

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...