Gansbaai Courant

SAAK TERUGGETREK

SAAK TERUGGETREK

Gansbaai Courant

Die twee mans, AJ Smit en Yusuf Tayob wat die afgelope week in aanhouding was op 'n klagte van beweerde sameswering om 'n misdaad te pleeg, is Dinsdag vrygelaat. Die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) het die saak teruggetrek by gebrek aan genoegsame getuienis. Die saak word egter volgens Spr Kapt Rautenbach verder ondersoek.

Francois de Jongh

SAAK TERUGGETREK

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant