Gansbaai Courant

Blog: GESOEK

Published: 26 February 2016
By:Hardus Botha

‘n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van Ntlongoty A-Xolisa vir die diefstal van koperkabels gedurende Julie 2015 op ‘n plaas te Franskraal. Enige persoon wat kennis dra van Ntlongoty se bewegings en/of waar hy hom bevind, word versoek om Gansbaai SAPD se speurafdeling by 028-384-0255 te skakel, of skakel Gannsbaai SAPD by 028-384-0201.

Hardus Botha

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...