Gansbaai Courant

Blog: Gelukwensing

Published: 04 March 2016
By:Annette Wessels

Baie geluk aan Anrie van Niekerk met haar pragtige prestasies in Spiesgooi (2de plek) en Diskus (3de plek).  Sy neem Saterdag, 27 Februarie 2016 aan die Westelike Provinsie Atletiekbyeenkoms in Oudtshoorn deel.  Ons is baie trots op jou en weet jy sal Laerskool Gansbaai se naam hoog hou!

Laerskool Gansbaai

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...