Gansbaai Courant

Blog: GELUKWENSING

Published: 08 April 2016
By:Villet Pitzer

Martie Pitzer is tans ‘n werknemer van Villet Pitzer in die boekhouding-afdeling. Sy het die bul by die horings gepak en haar LLB-graad aan UNISA verwerf.

Haar eggenoot, Cahlrich is die eienaar en Finansiële Adviseer: Belasting Tegnikus van Villet Consult. Hy is ook ‘n lid van die ACFE (Internasionale Assosiasie van Bedrogondersoekers). Verder tree hy ook op as professionele Trustee en assesteer bestorwe en insolvente boedels. Baie geluk aan Martie met die verwerwing van haar graad.  

Villet Pitzer

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...