Gansbaai Courant

Blog: Bakkie rol deur tuin

Published: 16 June 2016
By:Gansbaai Courant

Die 31-jarige Tiaan van Dyk het ‘n noue ontkoming gehad toe hy verlede Woensdag, in die vroeë oggend-ure, beheer oor sy bakkie verloor  het. 

Die ongeluk het omstreeks 02:00 op die hoek van Hoofweg- en Rietgansstraat in Perlemoenbaai plaasgevind, nie ver van waar hy in De Kelders woon nie.  Dit blyk ‘n vakansiehuis te wees, aangesien hy nie die inwoners kon opspoor nie.  Die voortuin en verskeie plantpotte het in die slag gebly en skulpe wat as versiering dien, het  oral rondgelê. Tiaan het slegs geringe hoofbeserings opgedoen.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...