Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Staan 'n kans om 'n fotosessie ter waarde van R1000 los te slaan OF
'n Annique geskenkbewys ter waarde van R500 in ons Vadersdagkompetisie.
Al wat jy moet doen: SMS die bladsynommer waarop die redaksionele nommers en spertye van die Gansbaai Courant verskyn na 082 561 8655 tesame met jou naam en van en dorp waar jy woon.
Sluitingsdatum: 3 Julie 2016
Die wen-SMS'se sal die 17de en 34ste sms wees. Die wenners sal in die uitgawe van 8 Julie bekend gemaak word.
Slegs een SMS per leser. Die beoordelaars se beslissing is finaal.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...