Gansbaai Courant

Blog: Woensdae is Blou dae

Published: 24 June 2016
By:Gansbaai Courant

Die DA se “Verf Gansbaai Blou op Woensdae”-veldtog het verlede week vrolik ‘n aanvang geneem.  Rdl Riana de Coning, Wyk 2 (derde van links) hier saam met ‘n baie entoesiastiese span, met Moira Opperman (Wyk 2) –(middel – links agter)  en Andrew Komani (Wyk 1) – (tweede van regs agter)  Kiesers kan nog tot 8 Julie aansoek doen vir spesiale stemme.  Franskralers kan Kris Jooste skakel by 082 409 1039 vir meer inligting.

Riana se nommer is 083 597 2781.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...