Gansbaai Courant

Gholfnuus (16 June 2016)

Gholfnuus (16 June 2016)

Gansbaai Courant

Woensdag 08/06/2016 Sloegters – Enkel Stableford

1) D Victor 42, 2) S Wessels 41, 3) J Coetzee 40, 4) D Rossouw 39.  Naaste aan die penne is gewen deur C Spanellis, A Roos en C Bent. Spog 2’s is aangeteken deur D Victor,  J Nell, A Roos en J Pieterse.

Vrydag 10/06/2016 Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was S Wessels met 20 gevolg deur A Roos 15,  G Hunt 14 en D de Kock 12.

Saterdag 11/06/2016 Kompetisie – Enkel Staleford

1) S Wessels 42, 2) A Roos 40, 3) S Muller 38, 4) B Swart 38. Naaste aan die penne is gewen deur A Roos, G Hunt en E Engelbrecht. Spog 2’s is aangeteken deur T Muller en A Roos. Die Ligaspan het gelykop gespeel teen Theewaterskloof, baie goeie half, manne! Dit beteken dat hulle nou in die semi-finaal gaan speel in Swellendam!

Opkomende Kompetisies

15/06/2016                    Sloegters
17/06/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate)  Braai
18/06/2016                    Bonus Bogey
22/06/2016                    Sloegters
24/06/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steakaand
25/06/2016                    Enkel Stableford
29/06/2016                    Sloegters
01/07/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
02/07/2016                    Houespel
06/07/2016                    Sloegters
08/07/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/07/2016                    Enkel Stableford 

André Roos, 028 384 1441

gbgholf@gmail.com

Southern Most Golf Course in Africa

Gholfnuus (16 June 2016)

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant