Gansbaai Courant

Blog: Eenjarige hou van Blou

Published: 12 August 2016
By:Gansbaai Courant

Die eenjarige Rudolph Arendse van Blompark was só beïndruk met sy DA-hempie, dat sy grootouers, Dolf Europa en Lena Arendse besluit het om vir hom ‘n DA-verjaardagkoek te laat bak en versier. Sy ouers, Suwayne en Magdalena Arendse het ingestem en Rudolph het ‘n yslike DA-koek vir sy eerste verjaardag op 23 Julie gekry.

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...