Beleef smaaksensasie by kosfees

Beleef smaaksensasie by kosfees

Gansbaai Courant

Gansbaai Academia bied hul jaarlikse Voedselfees  op 26  Augustus in hul skoolsaal aan.  Dit beloof om ‘n  smaaksensasie van kosse vanoor die wêreld te wees.

Daar heers groot opgewondenheid tussen ons dorp se uithalerkokke wat gaan bontstaan om disse vanuit die Weste en Ooste voor te sit.

Die kokke is Thalia Lloyd van Chicken Land wat Hollandse disse gaan voorsit, huiskok Sandra Boshoff hou by haar eg Suid-Afrikaanse kookkuns, Henry Coston van Hot Coffee stel Israelse kosse bekend, Riaan Franken en Adam Botha van Blue  Goose gaan speserye uit Indië laat gesels, Naidene Hickman en Marina Valoppi-Grove  van Fynbos Shoppe spits hul toe op Italië, Maria Tobias  van Tuscany gaan verrassende Mexikaanse disse optower, huiskok Arend de Waal bring Sjinese kookkuns na Gansbaai en De Wet Visser van Serendipity  gaan verras met Griekse disse.

Moenie hierdie heerlike kuieraand misloop nie.

Beleef smaaksensasie by kosfees

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant