Musiekleerders presteer weer uitstekend

Musiekleerders presteer weer uitstekend

Gansbaai Courant

Gansbaai is bevoorreg om ‘n musiekmeester in sy midde te hê by wie ons kinders onderrig kan ontvang.

 Dit was weer dié tyd van die jaar dat Pieter van der Merwe se musiekleerders met sertifikate beloon is vir hul harde werk en pragtige prestasies.

Die trotse presteerders is: Cara van der Westhuizen (Klavier Inisiaal prakties Ererol en Teorie Ererol); Elmar van der Westhuizen (Kitaar Inisiaal prakties Ererol en Teorie met lof); Janike van Niekerk (Graad 4 Teorie  met lof); Zulene van Niekerk (Graad 4 Teorie met lof); Tiaan le Roux Boshoff (Graad 4 Sang Ererol, Kitaar Inisiaal Goue Ererol en Graad 1 Teorie Ererol).

Hierdie musiekleerders is bevoorreg om in Gansbaai onderrig van hoë gehalte te kan ontvang.

Pieter is die Registrateur, asook hoof eksaminator van die Akademie vir Kontemporêre-, Jazz- en Gospel Musiek van Suid-Afrika (ALMSA), wat sowat 28 jaar gelede in 1988 gestig.

Musiekleerders presteer weer uitstekend

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant