Big Brag voor interskole

Big Brag voor interskole

Gansbaai Courant

Dit is Vrydagaand spogtyd vir Gansbaai Primêr wanneer die skool hulle jaarlikse “Big Brag” hou voor die Interskole rugby en netbal byeenkoms komende Saterdag, 3 September. Vrydagaand se funksie word vanaf 18:30 in die skoolsaal aangebied.

Dan is dit tyd vir spog en die opbou van geesdrif voor die volgende dag se groot sportbyeenkoms. Die Interskole wedstryde word vanjaar by Blompark Sportgronde aangebied, met Laerskole WA Rossouw, Montagu en Gansbaai Primêr wat mekaar die stryd  aansê.

Die wedstryde begin om 09:00 en toegangsgelde beloop R10 vir volwassenes en R5 vir kinders.

Big Brag voor interskole

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant