Gansbaai Courant

Blog: Academia spog met aandeelkenners

Published: 28 October 2016
By:Gansbaai Courant

‘n Groep van vier leerders van Gansbaai Academia vlieg Vrydag, 21 Oktober 2016 na Johannesburg, nadat hulle puik presteer het in die JSE/Liberty Life Investment Challenge.

Die vier knap aandele-“spelers” het behoorlik gewoeker met hul aandele tydens die beleggingsuitdaging.

Die vier leerders, Heinrich van der Merwe, Jacques Prins, Llewellyn Davids en Andre Lourens is nie net deeglik geskool om met aandele te woeker nie, maar het ook as deel van die vyf beste  presteerders in die land se skole in die kompetisie geëindig.

Tydens hul besoek aan Johannesburg sal hulle elkeen ‘n prys van R1,000 se aandele  in ontvangs  neem.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...