Gansbaai Courant

Blog: Analo is Academia se Dux-leerling

Published: 18 November 2016
By:Gansbaai Courant

Gansbaai Academia  se hoofseun,  Analo  Yawa  is  ook  tydens  die afgelope prysuitdelingsfunksie as die skool se Dux-leerder vir 2016 aangewys.

“Ek moes hom help dra aan al die trofeë wat hy ontvang het,” vertel mnr Tommy Wilson, die skoolhoof. Analo  het  geleentheid ontvang om volgende jaar  medies  aan  die  Universiteit  van die Vrystaat te gaan studeer.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...