Gholfnuus (10 Nov 2016)

Gholfnuus (10 Nov 2016)

Gansbaai Courant

Woensdag het 28 spelers aan die Sloegterskompetisie deelgeneem, en die wenner was George Hunt met 42 punte, gevolg deur Sextus Neethling 41, Jacques Nell 40, Charlie Bent 39, Johan Coetzee 39, Solly Wessels 38, Jannie Brandt 36, Andre Roos 36, Daan Victor 35, Frannie van der Linde 33.  Naaste aan die penne was Solly Wessels op no 2 & 11, Hugo Groenewald op no 8 & 17 en Johan Coetzee op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur El Matthee (8 & 15), Solly Wessels (2) en Bobby Brandt (17).

Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie het net twee brawe manne opgelewer wat die weer aangedurf het! ET Engelbrecht wen met 14 punte en Hennie Kriel was tweede met 12 punte.

Saterdag se Maandelikse Houespel word gewen deur Dickie de Kock met 68 net, gevolg deur Solly Wessels 69, Bobby Brandt 69, Anthony Slabbert 69, L Johnson 70, S Muller 72, J Philander 73, Jannie Brandt 74, Dawie Viljoen 74, Leon Lombard 75. Naaste aan penne op no 2 & 11 was Bobby Brandt,  J Philander op no 8 & 17 en Charlie Bent op no 15.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Multiplication Stableford.

19 November is ‘n Enkel Stableford (geborg deur die Rookkamer)

29 November is ‘n 4BBB Stableford (geborg deur Thorburn Security).

Johan Coetzee
082 878 0534

gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (10 Nov 2016)

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant