Gansbaai Courant

Blog: Golfnuus

Published: 10 February 2017
By:Johan Coetzee

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 43 punte, gevolg deur El Matthee 40, George Hunt 40, Dick de Kock 39, Charlie Bent 36, Johann Kruger  36, Andre Roos 35, Solly Wessels 34, Johan Coetzee 33, Steve Muller 33. Naaste aan die penne op no’s 2 en 11 was Charlie Bent en George Hunt op no’s 8 en 17. Richard Bentz teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 2. Dick de Kock en Leon Lombard wen die Boerpot-putjies no’s 3, 6 en 9.

Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie, is gewen deur Jakkie Beukes met 22 punte, gevolg deur Pieter Loubser 21, Solly Wessels 21, Andre Coetzee 20, Hennie Kriel 20 en Daniel van der Merwe 19.

Saterdag se Thorburn Security kompetisie se formaat was ‘n 4BBB Stableford.  Once again June Rahn, the Grande Dame of Gansbaai Golf Club, showed her magnificent skills with a golf club and emerged as the winner with her partner Wilfred van Coller with a total of 46 points. Well done!

Melvin Tobias en Pieter Loubser het gevolg met 44, ET Engelbrecht en Solly Wessels 43, George Hunt en Jacques Nell 42, Dawie Viljoen en Niel Harrison 42, Lieb Louw en Daniel van der Merwe 42, Leon Hattingh en Jakkie Beukes 42, Johan Coetzee en George Hunt 42, Andre Roos en Sextus Neethling 41, Andre Gouws en Senekal Dreyer 40, Pierre Pieters en Cedric Whittal 39.

 Naaste aan die penne was Andre Gouws op no’s 2 en 11, Steve Muller op no’s 8 en 17 en Anthony Slabbert op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Jacques Nell op no 11 en Joan Lancefield op no 8.

Steakbraai word gehou op Vrydag, 9 Desember en Saterdag se kompetisie is ‘n Houespel. 

Johan Coetzee, 082 878 0534, gbgholf@gmail.com

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...