Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Michelle Hayes, oud-Gansbaaier, se Somotologie-kwalifikasie het haar die wêreld aan haar voete besorg.
Michelle het in 2014 by die Steiner-groep aangesluit en werk dwarsoor die wêreld op hul luukse plesierbote as deel van die spa-span. In die twee jaar het Michelle al die Karibiese eilande, Italië, Griekeland, Frankryk, Duitsland en Mexiko besoek. Sy moedig Gansbaai se jongklomp aan om die wêreld te gaan ontdek.
Sy vertel dat daardie eerste vlug weg van haar mense angswekkend was, maar beslis die moeite werd. Sy het in haar jong lewe geleer dat jy moet werk vir dit wat jy wil hê en nie bang wees om te waag nie.
Michelle kuier by haar ma, Monica Hayes – Gansbaai Courant se welbekende uitlegkunstenaar en advertensiebestuurder – tot vroeg in Januarie.
Michelle is ‘n oud-leerder van Gansbaai Academia, waar sy in 2012 gematrikuleer het.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...