Gansbaai Courant

Langasems kry erkenning

Langasems kry erkenning

Gansbaai Courant

Twee van Gansbaai Lionsklub se ‘langasems’ het tydens die klub se Kersfunksie  Saterdag, 3 Desember 2016 hul sertifikate ontvang.

Lionpresident Marietta Hattingh het haar sertifikaat vir 25 jaar  lidmaatskap ontvang en Lion Ivy van Huyssteen ‘n sertifikaat vir 20 jaar.

Lion Boats van Staden, voormalige Lion president oor drie termyne, het ‘n Sertifikaat van Waardering ontvang.

Hierdie sertifikaat is reeds op 29 Oktober 2016 tydens die Lions se konferensie aan hom oorhandig. Hy dien tans in sy derde agtereenvolgende jaar as sone-voorsitter en is ook Gansbaai Lionsklub se tesourier en projekleier.

Lion Gert Louw is vereer met die hoogste Suid-Afrikaanse Lion toekenning, die Louis Volkstoekenning.

Na afloop van die formaliteite het die groep ‘n Kersboom gehou en heerlik saam gekuier.

Langasems kry erkenning

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant