Gansbaai Courant

Blog: Húlle maak dié ‘n No 1 bestemming

Published: 13 February 2017
By:Gansbaai Courant

Terwyl vakansiegangers heerlik rondbaljaar in ons pragtige omgewing, is daar spanne werkers wat op die agtergrond allerlei noodsaaklike dienste klopdisselboom laat verloop. Gordon Adendorff, Frankcin Pieterse en Heinrich Valentine het hul Kersdag opgeoffer om ‘n gebarste pyp in Franskraal  te herstel.  “We salute you!”

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...