Gansbaai Courant

Blog: Gholfnuus - 2-ball American Scrabble

Published: 13 February 2017
By:Gansbaai Courant

Woensdag het 48 spelers aan die 2-Ball American Scrabble deelgeneem. Die wenners was Melvin Tobias en Frikkie van Eeden met 61, gevolg deur ET Engelbrecht en Etienne Engelbrecht (Jnr) 61, G de Vries en A de Vries 61, Daniel van der Merwe en Lieb Louw 61, Andre Roos en Dick de Kock 62.6, A Grove en P Wagenaar 62.3, Francois van der Merwe en Jakkie Beukes 63, Stef Hugo en L Hugo 64.3, Leon Lombard en El Matthee 64.6, Solly Wessels en Pieter Loubser 64.6.

Naaste aan die penne was Solly Wessels op no’s 2 en 11, M Kotze op no’s 8 en 17 en A Grove op no 15.

Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie is gewen  deur Solly Wessels met 18 punte en Solly teken ook 'n Spog Twee aan op putjie no 2.

Saterdag se kompetisie was 'n Enkel Stableford en die wenner was George Hunt met 38 punte, gevolg deur Pierre Lombard 36, Charlie Bent 34, Frikkie van Eeden 34, Johan Coetzee 33, Derrick Muntingh 33, Sextus Neethling 33, Andre Roos 33, Malcolm Bury 32, Louis van der Vyver 32. Naaste aan die penne was Derrick Muntingh op no’s 8 en 17, en Sextus Neethling op no’s 2 en 11 en Sextus teken 'n Spog Twee aan op no 11.

Volgende Saterdag se kompetisie is 'n 4BBB Stableford.

Almal was hierdie week so besig met die Kersgety-vierings dat daar nie veel meer nuus is nie.  Die Komitee wens een en elk 'n Voorspoedige Nuwe Jaar toe.  Ons gesels weer in 2017!

Johan Coetzee
082 878 0543
gbgholf@gmail.com

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...