Matriekraad ontvang hul klere

Matriekraad ontvang hul klere

Gansbaai Courant

Trotse 2017 matriekleerders van Gansbaai Academia het tydens die eerste amptelike saalbyeenkoms van 2017 hul nuwe baadjies en truie ontvang.

Mnr Tommy Wilson, skoolhoof, het elke leerder se baadjie persoonlik oorhandig.  Die hoofseun en hoofdogter word uitgeken aan hulle pragtige “maroen”-kleurige baadjies. 

Hulle sit voor van links:

Ree-Auden Dreyer, Llewellyn Davids (onderhoofseun), Jacques Prins (hoofseun), mnr Tommy Wilson (skoolhoof), Khanya Xalisile (hoofmeisie), Amy Wolhuter (onderhoofmeisie) en Marushka Spandiel. Agter van links:  Sisipho Sgonela, Jesica Vermeulen, Anria Nel, Andre Lourens, Donnadue de Villiers, Heinrich van der Merwe, Jonathan Martin, Carna Nel en Yamkela Ntsizi.

Matriekraad ontvang hul klere

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant