Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Grootbos Foundation, net buite Gansbaai, het ‘n welkome donasie van spykerskoene aan Hoërskool Overberg in Caledon gemaak.
Shereen van der Merwe, afrigter by Grootbos Foundation, het die spykerskoene Dinsdag, 10 Januarie 2017 namens die Foundation aan die skool oorhandig. Hoërskool Overberg is ook reeds aktief by Grootbos Foundation se entrepreneursprojek betrokke.
Voor vlnr Annmari Burger en Shereen van der Merwe. Agter vlnr Eddie Labuschagne, Louis Kriel en Christie Fourie met van die spykerskoene.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...