Gansbaai Courant

Blog: Bakleiery oor vrou - nóg 'n moord -

Published: 24 February 2017
By:Gansbaai Courant

‘n Bakleiery oor ‘n vrou Sondagoggend, 22 Januarie omstreeks 00:45 in ‘n huis in Eluxolweni buite Pearly Beach, het tot die dood van ‘n jong man, Loyiso Vuta (23) gelei.

Die ander manlike verdagte, Lunga Jolingana (25) is gearresteer en het Dinsdag, 24 Januarie 2017 in die Bredasdorphof op ‘n aanklag van moord verskyn.

Die verdagte self is met ‘n mes in die been gesteek, maar die oorledene is in die hart gesteek, wat tot sy dood gelei het.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...