Gansbaai Courant

Blog: Tinktinkie op pad na Overberg

Published: 24 February 2017
By:Gansbaai Courant

Die tingerige klein Joy Hans (8) het almal verbaas toe sy twee 12 jaar oue rekords laat spat het in die dogters o/9 60m en 80m. 

Joy, ‘n Gr 2 leerder,  kwalifiseer nou vir die tweede fase van die atletiekseisoen - die Walkerbaai Interskole atletiek waar sy teen die bestes in die Overberg gaan meeding.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...