Gansbaai Courant

Blog: Stofstreep na Lomond – Oesfees vreugde

Published: 07 April 2017
By:Gansbaai Courant

Daar was Saterdag ‘n stofstreep op die pad na Lomond wynlandgoed.  Besoekers van heinde en ver het die pragtige somerdag benut om die eerste dag van dié landgoed se Oesfeesweek te gaan geniet.

Net ‘n entjie verder aan, by die Grootbos privaat natuurreservaat, het sowat 600 vrywilligers vanoor die hele wêreld 8000 inheemse bome geplant.  Dit was deel van die organisasie GreenPop se woudhervestigingsprojek.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...