Gansbaai Courant

Blog: Betrokkenheid bring toekennings

Published: 07 April 2017
By:Gansbaai Courant

Die besondere verhouding tussen leerders, ouers en onderwysers by Laerskool Gansbaai is duidelik onderstreep, nadat dié skool vereer is met 9 prestasietoekennings wat hy in 2016 behaal het.

Die Tale- en Wiskunde Toekenningseremonie is vroeg in Maart gehou.

Laerskool Gansbaai het met die volgende toekennings teruggekeer:
Algehele uitnemendheid van uitkomste in Taal en Wiskunde:  Gr 3 en Gr 6; Beste prestasie in Sistemiese Toets (80% en meer):  Graad 6 Taal, Graad 3 en Graad 6 Wiskunde; Volgehoue prestasie oor ‘n drie jaar tydperk (2014 – 2016, 80% en meer): Gr 3 Tale, Gr 3 en 6 Wiskunde; Verbetering van prestasie met meer as 15% (2015 na 2016): Graad 6 Tale.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...