Gansbaai Courant

Blog: 'Tjoklits' laat hulle woeker

Published: 07 April 2017
By:Gansbaai Courant

Leerders van Laerskool Gansbaai is hard aan die werk om fondse in te samel vir hul jaarlikse pretstap.  Chris en Petra van Rensburg van OK Foods het 200 sjokoladestafies aan die skool geskenk om die jongklomp aan te moedig om hul borglyste vol te kry.  Vir elke voltooide borglys, met ‘n waarde van R150, ontvang die leerling een van die lekkernye. 

Nicolene Lötter het OK Foods verteenwoordig. Leerders is baie opgewonde oor die pretstap wat aan die einde van die eerste kwartaal plaasvind. OK Foods het behoorlik hul harte ‘tjoklits’ laat klop.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...