Gansbaai Courant

Dorp staan saam teen misdaad

Dorp staan saam teen misdaad

Gansbaai Courant

Met misdaad wat aan die toeneem is, word elke vorm van misdaadvoorkoming belangrik.  Hierdie klein hondjie was op sy pos toe ons fotograaf die groot getal motors Dinsdag voor die Family Church afgeneem het, waar lede van die Afri Forum buurtwag die eerste van ‘n reeks opleidingsessies bygewoon het.  Inwoners en sakemanne van die Groter Gansbaai maak erns van die feit dat misdaad aan die toeneem is in die gebied.  Die opleiding handel oor hulle regte as buurtwaglede en wat van hulle verwag word.  ‘n Opleidingsessie is Woensdag in Pearly Beach aangebied.  Enige navrae kan gerig word aan die sameroeper, Mark Collings.  Sy epos adres is mark@tls-sa.co.za.

Dorp staan saam teen misdaad

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant