Gansbaai Courant

Blog: Lieb Louw wen Sloegterspel

Published: 13 April 2017
By:Gansbaai Courant

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Lieb Louw met 44 punte (73 bruto).  Lieb wen ook naaste aan die pen op  no 8&11, teken ‘n Spog Twee aan op no.8, ‘n Arend op putjie no. 16 en wen die Boerpotputjies op no 1, 3 en 12 – veels geluk Lieb met goeie gholf!   Wally van Coller wen ook die Boerpotputjies op no 1, 3 en 12.  Tweede was Steve Muller met 40, gevolg deur Sextus Neethling 39, Wally van Coller 38, Etienne Engelbrecht 38, Hugo Groenewald 37, Solly Wessels 36, Andre Roos 35, Jan le Roux 35, Daan Victor 34.  Sextus wen naaste aan die pen op no 2&11.  Andre Roos teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 8.

Vrydag se OK Foods 9-putjie-kompetisie is gewen deur Solly Wessels met 21 punte, gevolg deur Etienne Engelbrecht 20, Richard Bentz 20, George Hunt 19, Leon Lombard 16, Hennie Kriel 15.  Naaste aan die pen op no 8, was Richard Bentz.

Saterdag se Houespel is gewen deur Daniel van der Merwe 70).  Daniel wen ook naaste aan die pen op no 2&11, en teken twee Spog Twee’s  aan op no 2&11.  Veels geluk Daniel!  Tweede was Sextus Neethling 66, Johan Coetzee 68, Jan le Roux 70, Solly Wessels 72, Leon Hattingh 73, Pieter Loubser 73, Andre Roos 74, Malcolm Bury 74, Neil Harrison 75.  Hugo Groenewald was naaste aan die pen op no 8&17, Spog Twee’s word aangeteken deur Solly Wessels (8), Neil Harrison (11) en Johan Coetzee (17).

Volgende Saterdag se Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Liga:  Die Ligaspan speel Saterdag teen Hermanus op Gansbaai – ons wens hulle alle sterkte toe.

15 April (Paasnaweek): 

Borgdag en die formaat is ‘n Enkel Stableford.

Vrydag se OK Foods 9-putjie-kompetisie:  As gevolg van Goeie Vrydag, sal dit op Donderdag, 13 April, gespeel word.

Johan Coetzee
082 878 0534

gbgholf@gmail.com

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...