Krieketspan palm die Sondag liga in

Krieketspan palm die Sondag liga in

Gansbaai Courant

Gansbaai Krieketklub het die 2017-seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit deur die finale Sondag-liga wedstryd 20/20 teen Kleinmond te wen.  Die triomf was soveel groter aangesien die Gansbaaiers die 2016-wennerstrofee op hulle tuisveld kon ontvang.

Kleinmond het eerste gekolf en was na 10 boulbeurte op 78/1 goed geplaas vir ‘n groottotaal, maar Gansbaai se boulers het Kleinmond met goeie boulwerk beperk tot 25/8 in die laaste 10 boulbeurte. 

Kleinmond eindig op 103/9 na 20 boulbeurte.  Gansbaai-klub se beste boulers was Dirk Swart (3-0-11-4); Christo Swart (4-0-25-2) en Gershwin Davids (4-1-25-2).

Gansbaai-krieketklub het gaan kolf en 107/5 in 19.2 boulbeurte aangeteken.  Gansbaai se beste kolwers was Corrie Avenant 45 nie uit nie (1x4) wat lopies aangeteken het.

Die bestuur bedank die spelers en getroue ondersteuners vir hulle uitstekende ondersteuning die afgelope seisoen.

Krieketspan palm die Sondag liga in

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant