Gansbaai Courant

Ken jou gesteelde goedere uit

Ken jou gesteelde goedere uit

Gansbaai Courant

Artikels wat onlangs gesteel is kan deur die wettige eienaars by Gansbaai SAPD uitgeken word.  Die volgende artikels is tydens inhegtenisnames teruggevind: ‘n groot TV-stel; DVD-speler; voorafbetaalde kragmeter; motorradio; 2  groot luidsprekers; 2  pare tekkies; ‘n langwerpige LG luidspreker en ‘n sweetpak bostuk (Hardem New York).  Skakel AO Grové, SAPD speurtak by 028 384 0201.

Ken jou gesteelde goedere uit

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant