Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Twee van Gansbaai Academia se leerders, Sfiso Gede (Lid van die Raad van Leerders) en Amy Wolhuter (Onderhoofdogter) het FEDSAS (Federasie vir Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole) se afsluiting van die VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders) se berade in Bredasdorp bygewoon.
Wilton Phillips (mentor) het die volgende gesê: “Die leerders het baie by die opleiding gebaat en sal die inligting binnekort met die res van die leerders deel en ook implimenteer.”
Die suksesvolle FEDSAS aanbieding is in samewerking met Overberg Munisipaliteit aangebied.
Verteenwoordigers tydens die prestige geleentheid was onder andere die Burgemeester, raadsheer Sakkie Francken, raadslid Helen Coetzee en Paul Colditz, HUB FEDSAS, asook die Junior Burgemeester, Blessing Hove. Haidee Muller van Radio Sonder Grense (RSG) het as gasspreker tydens die geleentheid opgetree.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...