Gansbaai Courant

Blog: Borgtydperk keer nie 'n verdagte nie

Published: 30 June 2017
By:Gansbaai Courant

Ingevolge ‘n uitstaande lasbrief vir die besit van gesteelde goedere en huisbraak, waarby vuurwapens ingesluit was, is ‘n verdagte op borgtog van ‘n skrale R500 weer vrygelaat.

Dieselfde man het Maandag, 19 Junie 2017 by ‘n huis op die plaas Evensrust by Baardskeerdersbos ingebreek. Dinsdagoggend, 20 Junie 2017 is hy in Baardskeerdersbos, waar hy geslaap het, gearresteer vir die besit van gesteelde goedere tydens die huisbraak van 19 Junie.

Op grond van die lasbrief, het Chelwin Samuels (23)  vandag, Donderdag, 22 Junie 2017 weer in die Bredasdorphof op aanklagte van huisbraak en die besit van gesteelde goedere verskyn.

Borgtog is teengestaan.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...