Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Laerskool Gansbaai (LSG) se tennissterre, Monique Hugo, Nel Stieger en Stefan Stieger, neem al 3 op 20 en 21 Oktober 2017 aan die Inter Distrikte-toernooi deel, waaruit die Boland Plattelandspan gekies sal word.
Stefan is reeds in die tennisspan van Wes-Kaap Kavalierspan vir seuns o/11 opgeneem en sal Saterdag, 9 September aan die Wilson Masters Top 8 deelneem.
Die groep het verlede Saterdag aan die Suid-Bolandproewe deelgeneem (uitslae in hakkies): Hennie de Wet, seuns o/11 (9de); Stefan Stieger, seuns o/11 (1ste), wat hom ‘n plek in die Wes-Kaap Kavalierspan besorg het; Nel Stieger, dogters o/11 (2de); Monique Hugo, dogters o/14 (1ste).
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...