Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Donderdag was dit tyd vir die Sloegterskompetisie en die wenner was Lieb Louw met 41 punte (76 bruto), gevolg deur Andre Roos 39, Solly Wessels 38, Daan Victor 37, Johan Schneider 37, Jakkie Beukes 35, Etienne Engelbrecht 33, Sextus Neethling 31, Leon Lombaard 28 en Bev Swart 28.
Naaste aan die penne was Lieb Louw op no’s 2 en 11 en Andre Roos op no 15.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Koos Myburgh met 21 punte, gevolg deur Solly Wessels 18, Hennie Gerber 17, Gina Esterhuizen 17, Rene Myburgh 16, Johan Pieterse 16.
Saterdag se Maandelikse Houespel is gewen deur Solly Wessels met 65 net, gevolg deur Leon Hattingh 69, Pierre Pieterse 70, Daan Victor 70, Malcolm Bury 70, Lieb Louw 71, Leon Lombaard 72, Etienne Engelbrecht 73, Andre Roos 73 en Pieter Loubser 73. Naaste aan die penne was Leon Lombaard op no’s 2 en 11, en Malcolm Bury op no’s 8 en 17. Spog Twee’s word deur Solly Wessels aangeteken (15) en Lieb Louw (8).
Saterdag, 9 September: Enkel Stableford.
Saterdag, 23 September: 4BBB Stableford - Electric City borgdag.
Saterdag, 30 September: Beeskraal Ope is ‘n Enkel Stableford formaat. Almal is welkom om te kom speel – ongeag of jy ‘n kampioen of beginner is!
Kompetisiefooie is R150 per speler. Die ouderdomsgroepering is: “Tollies” 0 – 40; “Bulle” 41 – 65; “Osse” (van oupas tot oupagrootjies!) “Koeie” se ouderdomme sal liefs uit respek vir die dames nie genoem word nie! Kom spandeer ‘n genotvolle dag in goeie geselskap op die mooiste baan in die hele Suidelike Afrika.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...