Gansbaai Courant

Blog: Mans beroof

Published: 02 January 2014
By:Francois de Jongh

Verlede Saterdag omstreeks 23:00 het 'n man verby drie mans geloop en gehoor hoe hulle van hom praat, hulle geïgnoreer en aangeloop. Die volgende oomblik het iemand hom van agter gegryp. Twee mans het sy arms vasgehou en die derde het 'n mes teen sy rug gedruk. Hulle het hom deursoek en van al sy besittings beroof. Die klaer het gelukkig geen beserings opgedoen nie. Volgens A/O Wynand le Roux is twee verdagtes, Jason Robertson en 'n minderjarige, reeds gearresteer maar nog 'n verdagte wat aan die polisie bekend is, is steeds op vrye voet. Die saak word ondersoek.
Francois de Jongh

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...