Gansbaai Courant

Blog: Waardevolle eiendom

Published: 27 June 2013
By:Adj Off CW le Roux SAPD Gansbaai

Die publiek word weer eens daarop gewys om geen waardevolle eiendom in u motor te laat rondlê of te los óf op die passasierskant se sitplek terwyl u bestuur nie. Met die vakansie reeds aan die gang word u daarop gewys om ekstra versigtig te wees in dié verband. Sorg ten alle tye dat die nodige veiligheidsmaatreëls toegepas word by u huis. Ouers moet ook ten alle tye weet waar hul kinders is. Kontak die polisie onmiddellik by 028 384 0201 indien u verdagte persone in u area sien.
Adj Off CW le Roux, SAPS Gansbaai

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...