Gansbaai Courant

Blog: Twee perde doodgery

Published: 25 July 2013
By:Francois de Jongh

Twee perde is verlede Woensdagaand om 18:45 in afsonderlike botsings op dieselfde plek dood. Mnr Gideon Shapiro van Gansbaai was vanaf Stanford op die R43 onderweg huis toe. Ongeveer 6 km vanaf Stanford het sy Audi met ‘n   perd wat in die pad gestaan het, gebots. Aan die teenoorgestelde kant van die pad het nog ‘n   perd gestaan en ‘n   taxi vanaf Gansbaai het ook dié perd getref. Beide perde is dood en die Audi is erg beskadig. Niemand is ernstig in die ongelukke beseer nie.

 Francois de Jongh

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...