Gansbaai Courant

Perlemoen onderskep

Perlemoen onderskep

Gansbaai Courant

Polisiebeamptes van Stanford het verdagte voertuigligte wat afgeskakel is terwyl hulle in die omgewing was, gesien. Volgens A/O Sarena Hugo het hulle ondersoek gaan instel en op die Salmonsdampad verder gery. ‘n   Fiat Palio is daar verlate gevind. By nadere ondersoek is gevind dat die motor se vensters oop was maar geen insittendes nie. Die voertuig se sleutel was ook nie daar nie. Op die agtersitplek was 9 plastieksakke met 200 ontskulpte perlemoen elk. Die saak word verder ondersoek.

Francois de Jongh

Perlemoen onderskep

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant