Gansbaai Courant

Blog: Gekonfiskeer en weggery

Published: 22 August 2013
By:Francois de Jongh

Gekonfiskeerde voertuie wat oor die afgelope tyd agter die polisiekantoor gestoor is, is Saterdag verwyder. Die 17 voertuie, wat hoofsaaklik met perlemoensake verbind hou, is op vragmotors gelaai en na 'n voertuigwerf in die Kaapse Skiereiland geneem.

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...