Gansbaai Courant

Blog: Man betrap met TIK

Published: 12 September 2013
By:Adj Off CW le Roux SAPD Gansbaai

Sersant Frans Groenewald en Konstabel S. Witbooi het ‘n woning te Hanilaan, Masakhane deursoek nadat inligting ontvang was. Die verdagte het tydens die deursoeking baie senuagtig voorgekom en het sonder dat die lede dit agtergekom het, verskeie sakkies Tik in sy mond versteek gehou. Sersant Groenewald het kort daarna op verskeie plastiek-sakkies wat vermoedelik Tik bevat, ‘n kas waarop die TV gestaan het, gevind. Die sakkies was nog nat en die verdagte het erken dat hy dit in sy mond versteek was en tydens die deursoeking uitgespoeg is. Die verdagte is gearresteer vir die besit van dwelms. Daar is op 44 sakkies beslag gelê.
Adj-Off. C W Le Roux, Police Service/ SA Polisiediens, Gansbaai
 

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...