Spacious and fully equipped Holiday flat that is within Walking distance from Kleinbaai Harbour where the boats launch for whale watching and shark cage diving.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Business Information

Amenities

Amenities

  • Basket breakfast on request at an additional cost
  • Walking distance from Kleinbaai Harbour where boats launch for whale watching and shark cage diving
  • Fully equipt open plan lounge/kitchenette
  • Sleeps maximum of 6 people
  • 2 x double rooms (double beds)
  • 2 x single bunks (bedding and towels provided)
  • Bathroom with shower
  • DSTV and braai area
  • Separate parking and entrance
  • Pet-friendly
Rates

Rates

Tariffs per night for the flat:

  • 1p/n R450
  • 2p/n R620
  • 3p/n R840
  • 4p/n R1000
  • 5p/n R1100
  • 6p/n R1260

Minimum stay of 10 days in December.

Reviews
"Ons het ons verblyf op 'n baie spesiale manier geniet. Daar was geen steuring. Die vertrekke is ruim en baie netjies. Die gasheer was totaal en al baie vriendelik en het ons tot op haar beste gemaklik laat voel. Ook aan ons verskeie aktiwiteite bekend gemaak. Dit is 'n absolute fantastiese blyplek." - Vernon L
"Die akkommodasie is gerieflik uitgelê en als wat nodig is was daar. Ons is vriendelik ontvang en sal vir seker weer daar oorbly indien ons Franskraal en omgewing besoek. Beslis waarde vir geld." - Rian B
"Lekker ruim verblyf, baie netjies. 'n Goeie basis om Gansbaai en omgewing te verken. Sal Halfkoord Akkommodasie enige tyd aanbeveel." - Bonita C
"Baie netjies en ruim akkommodasie met mooi tuin en braai-area reg voor jou kamer. Baie goeie waarde vir geld en sal definitief weer hier bly in toekoms." - Jacques P
"Die gasvrou het werklik uit haar pad gegaan om te sorg dat ek gemaklik en gerieflik is en alles te hê wat ek moontlik kon nodig kry. Die woonstel is baie goed toegerus en ek het werklik baie goeie waarde vir geld gekry. Ek sal baie graag weer wil teruggaan." - Esther S
"Ground floor flatlet, with side parking. Clean and spacious rooms. On outskirts of village but easy cycling distance anywhere in town. Great hostess, lovely little garden with plenty of birds." - Renee B
"Ons is vriendelike gegroet en die huis gewys. Alles wat ons kon droom om nodig te he was reeds beskikbaar." - Mercia E
"Dit is 'n baie oulike plekkie, presies wat ons wou hê vir n wegbreek van die stadslewe. Ons het so lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het was daar. Ons sal weer gebruik maak van Halfkoord Accommodation en sal dit definitief aanbeveel." - Rozanne C

Map

Nearby Places