Kom geniet die bekende akteurs, sangers en kunstenaars saam met ons by White Shark Pub & Disco in Gansbaai. Kunstenaars: Vaaitjie, Jessy-lee, Sandy lee, Chantall Hughes, Jakes Jacobs, Billy Beeby, Gypsi J & Pail J.
Kaartjies by kroeg te koop of besprekings kan geneem word.