Cape Whale Coast > Gansbaai > Things to do > Events

LAERSKOOL GANSBAAI 4X4 DAG

Laerskool Gansbaai 4x4 Dag

Laerskool Gansbaai 4x4 Dag
  • (20)

Fondsinsameling 4x4 Familiedag

From : September 02 2017 07:00

To : September 02 2017 16:00

Fondsinsameling 4x4 familiedag. Een van grootste saamtrekke in die W-Kaap. Kom kamp op Murasie en 4x4 Saterdag: kompetisies, "Mudrun", Hindernisbaan, "sightseeing" roete, vermaak en vele pryse. R300 per voertuig vir deelname via EFT of laat inskrywings R350 na 15 Aug tot 2 Sep. Kamp pryse en reëlings word direk deur ons hoofborg (Murasie Wedding Venue) hanteer.

  • (20)

Contact Details

  • Primary number: Click Here
  • Additional number: Click Here
  • Email: Click Here
  • Social:
 

Business Info

  • Address: Click Here

Map

Nearby Places