Laerskool Gansbaai se jaarlikse 4X4 dag vind hierdie jaar weereens by Murasie plaas op die 1ste September. Inskrywings is nou oop. Inskrywingsgelde beloop R300 per inskrywing indien jy voor 30 Augustus inskryf of R350 indien jy op die dag inskryf. Ek raai almal aan om betyds julle inskrywings in te kry aangesien ons slegs 200 inskrywings kan akkommodeer. Toeskouers is gratis.

Contact Details

  • Primary number Click Here
  • Additional number Click Here
  • Email Click Here

Info

  • Address Click Here

Map

Nearby Places