Laerskool Gansbaai se Beheerliggaam 2024 - 2027
Baie geluk aan die volgende ouers wat verkies is tot die Beheerliggaam van Laerskool Gansbaai vir 2024 - 2027!...
Laerskool Gansbaai is in 1906 deur Mnr Gerhard van Niekerk Schonken gestig. Schonken, wat destyds as 'n goed gereisde persoon beskou is, het die jeug stories van sy avonture begin vertel en later basiese lesse in lees, spraak en wiskunde bygevoeg.
Bogenoemde lede vorm die ouerkomponent van die beheerliggaam, met die volgende personeel vanuit die opvoeders- en nie-opvoederskomponent:
Die personeel by Laerskool Gansbaai sluit in:
Laerskool Gansbaai bied die volgende vakke aan:
Laerskool Gansbaai bied 'n wye verskeidenheid sportkodes aan, insluitend:
Laerskool Gansbaai bied 'n wye verskeidenheid skoolgebaseerde en privaat kulturele aktiwiteite, insluitend:
Kulturele Aktiwiteite (Skoolgebaseerd)
Kulturele Aktiwiteite (Privaat)
“Laerskool Gansbaai is ‘n goeie skool. Ek is baie trots om ‘n Gansie mamma te wees. Wel gedaan Laerskool Gansbaai en personeel!” Jolandie Fourie
“I highly recommend this school, both academically and in sports.” Gansbaai Academy of Chess
“Laerskool Gansbaai is a great school. They go out of their way to help.” Shane Sefton
“Awesome skool! Ons is nuut hier. Ons seun is nou Gr7 en baie gelukkig in die skool. Laerskool Gansbaai, dankie vir jul goeie werk.” Manie Veldman
“Laerskool Gansbaai is die beste skool met die beste onderwysers!” Sonja Walker