NG Kerk Gansbaai

Seestrome 2014 : Gemeentekoor en koorleiers, orreliste en begeleiers

Seestrome 2014 : Gemeentekoor en koorleiers, orreliste en begeleiers

NG Kerk Gansbaai

Die NG gemeentekoor is in ongeveer 1950 onder die bekwame leiding van mev. Van Niekerk van Stanford, wat ook die orrel bespeel het, gestig. Deur die jare was die gemeentekoor daar om tydens eredienste of by spesiale geleenthede op te tree. Koorlede en koorleiers van formaat het deur die jare daartoe bygedra dat die NG gemeentekoor van Gansbaai lof en waardering ontvang het vir hul skitterende sang en optredes.

Die feeslied waarmee die gemeente die Here dank vir 70 geseënde jare, is deur Aletta Lochner geskep. Sy is die afgelope paar jaar die koorleier en Annelene Reinke is die begeleier. Die koor is baie aktief betrokke en tree ook by ander kerke op. Onlangs het hulle ‘n musiekblyspel aangebied wat van hoogstaande gehalte was en so bygedra tot die fondsinsameling vir die herstel van die kerk se horlosie. Met die feesnaweek van 21 tot 23 November speel hulle ‘n groot rol in die gemeentekonsert, die erediens en die Kerssangdiens die Sondagaand.

Seestrome 2014 : Gemeentekoor en koorleiers, orreliste en begeleiers

Redaksie Seestrome

Die NG Gemeente bedien 'n gebied wat strek van De Kelders tot Pearly Beach en ook die plaasgebied Baardskeerdersbos. Die VG kerk word ook bedien.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Bulletininligting: Sondag 17 Junie 2018

Bulletininligting: Sondag 17 Junie 2018

As gevolg van vakansie, geen gesinsdiens in saal op Sondag 24 Junie 2018.

NG Kerk Gansbaai
Bulletin 10 Junie 2018

Bulletin 10 Junie 2018

Pearly Beach bied op 12 Junie 'n uurtjie van musiek en sang aan.

NG Kerk Gansbaai
Bulletininligting

Bulletininligting

Kwartaalikse gesinsdiens in kerk 10 Junie 2018.

NG Kerk Gansbaai
Vakante leraarspos

Vakante leraarspos

Ds Dirk van Dyk tree op 31 Desember 2018 af.

NG Kerk Gansbaai