NG Kerk Gansbaai

Seestrome 2014 : Aan die einde van 2014 - Kersfees- en feestyd is hier

Seestrome 2014 : Aan die einde van 2014 - Kersfees- en feestyd is hier

NG Kerk Gansbaai

Desemberprogram / Kersdagdienste

10-12-2014  Skole sluit   

10-12-2014  Kersmark begin & Sluit 23-12-2014

                      4 Adventsondae : 30 Nov, 7 Des, 14 Des, 21 Des. 2014

07-12-2014  Eredienste : 9:00 Gansbaai kerk 9:30 Baardskeerdersbos

14-12-2014  Eredienste : 9:00 Gansbaai kerk 9:30 Pearly Beach

16-12-2014  Versoeningsdag-diens : 9:00 Gansbaai kerk

21-12-2014  Eredienste: 9:00 Gansbaai kerk 9:30 Baardskeerdersbos,
                     9:30 Pearly Beach

25-12-2014  Kersdagdienste : Deuroffers vir Herberg-aan-See-tehuis

                      Gansbaai kerk : 7:00,  8:00,  9:00,  10:00 

                      Pretoriussaal : 8:00,  9:00

                      Pearly Beach : 8:00,  9:30

                      Uilenkraalsmond : 8:00, 9:00

                      Baardskeerdersbos : 9:30

28-12-2014  Eredienste : 9:00 Gansbaai kerk 9:30 Pearly Beach

31-12-2014  Middernagdienste : 23:30 Gansbaai kerk

                      23:30 Pearly Beach & 23:30 Baardskeerdersbos

Seestrome 2014 : Aan die einde van 2014 - Kersfees- en feestyd is hier

NG Kerk Gansbaai

Die NG Gemeente bedien 'n gebied wat strek van De Kelders tot Pearly Beach en ook die plaasgebied Baardskeerdersbos. Die VG kerk word ook bedien.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Seemeeu 4/2017: Kers en Nuwejaar wense 2017/18

Seemeeu 4/2017: Kers en Nuwejaar wense 201...

2017 is aan sy einde. Die jaar het verby gevlieg met al sy “ups” en downs”.

NG Kerk Gansbaai
Seemeeu 4/2017: Om God in die kleine te sien

Seemeeu 4/2017: Om God in die kleine te si...

Ons moet leer om God in die alledaagse, in die doodgewone raak te sien.

NG Kerk Gansbaai
Seemeeu 4/2017 Makhatini

Seemeeu 4/2017 Makhatini

Ons gemeente ondersteun die werk van sendelinge in die Makhathini-vlakte, finansieël, geestelik en andersins.

NG Kerk Gansbaai
Seemeeu 4/2017: Badisa

Seemeeu 4/2017: Badisa

Dit is kersfeestyd, ‘n tyd vir gee en omgee. Kom ons maak ons harte en hande oop en wys dat ons omgee mense is. 

NG Kerk Gansbaai