NG Kerk Gansbaai

Baardskeerdersbos skaapkop ete 2015

Baardskeerdersbos skaapkop ete 2015

NG Kerk Gansbaai

Baardskeerdersbos skaapkop ete 2015

Kom geniet ‘n middag met Manie en sy manne wat musiek maak op die stoep  by De Uijlenes venue vanaf 15:00 op 25 Julie 2015 (kos word vanaf 18:00 bedien.

Skaapkop : R125.00

Braaivleis met Kerrie sosatie : R100.00

Hoender Gordon Blue met sampioensous:  R85.oo

Hotdog vir kinders(sluit nie sitplek in):  R10.00

Alle geregte sluit tuisgebakte brrod, 2 groentes en malvapoeding in.

GEEN EIE DRANK  -  KONTANTKROEG BESKIKBAAR

Kaartjies beskikbaar by Protea Flora

Navrae:

Aletta:  082 499 0231

Marietha: mariethauys@gmail.com

Beperkte aantal kaartjies beskikbaar, bespreek asseblief vroegtydig om teleurstelling te voorkom

Baardskeerdersbos skaapkop ete 2015

NG Kerk Gansbaai

Die NG Gemeente bedien 'n gebied wat strek van De Kelders tot Pearly Beach en ook die plaasgebied Baardskeerdersbos. Die VG kerk word ook bedien.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Bou aan vrede en versoening

Bou aan vrede en versoening

Almal is moeg vir geweld in ons land. Bid vir vrede

NG Kerk Gansbaai
Geweld

Geweld

Geweld  in ons land laat almal ly. Bid daarteen.

NG Kerk Gansbaai
Wedloop van ons geloofslewe

Wedloop van ons geloofslewe

Volhard in die wedloop waarmee jy begin het.

NG Kerk Gansbaai
Hoe verstaan ons vryheid

Hoe verstaan ons vryheid

Vryheid en ons geloofslewe.

NG Kerk Gansbaai